Klaagliedere 3:58-61 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

58. U het my saak verdedig en my lewe gered.

59. U het gesien ek is veronreg. Gee tog uitspraak in my guns!

60. U het gesien watter planne hulle teen my smee.

61. U het gehoor hoe hulle my beledig. U weet van al die plannewat hulle teen my gesmee het.

Klaagliedere 3