Klaagliedere 3:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Ek is die man wat ellende ervaar het toe die Here kwaad was.

2. Hy het my na ’n plek gejaag waar daar geen lig is nie.

3. Hy het teen my gedraai. Sy hand is dag en nag teen my.

Klaagliedere 3