Judas 1:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle is soos vrot kolle by julle liefdesmaaltye terwyl hulle onbeskaamd saam feesvier en hulle ooreet; hulle is leë miswolke wat deur die winde verbygewaai word. Hulle is bome sonder vrugte in die herfsseisoen, dubbel-dood en ontwortel.

Judas 1

Judas 1:8-21