Judas 1:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ellende wag op hulle omdat hulle hulle op die pad van Kain bevind; deur dieselfde dwaling as Bileam het hulle hulleself verryk; deur dieselfde opstandigheid van Korag het hulle hulleself vernietig.

Judas 1

Judas 1:1-20