Josua 8:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe sê die Here vir Josua: “Steek die spies in jou hand na Ai toe uit. Ek gee die stad in jou mag oor.” Josua het die spies in sy hand na Ai toe uitgesteek.

Josua 8

Josua 8:12-24