Josua 8:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar was nie ’n man in Ai of Bet-El oor wat nie agter die Israeliete aan was nie. Hulle het egter die stad net so oop gelos toe hulle agter Israel aan is.

Josua 8

Josua 8:12-24