Josua 24:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het dit alles in die wetboek van God neergeskryf. Hy het ’n groot klip gekry en dit daar onder die groot eikeboom wat naby die heiligdom van die Here was, regop laat staan.

Josua 24

Josua 24:24-33