Josua 24:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Josua het daardie dag in Sigem die volk ’n verbond laat sluit. Hy het vir hulle die voorskrifte en die bepalings daarvan uitgespel.

Josua 24

Josua 24:18-29