Josua 17:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Selofgad, die seun van Gefer, seun van Gilead, seun van Makir, seun van Manasse, het nie seuns gehad nie. Hy het net vyf dogters gehad. Hulle name was: Magla, Noa, Gogla, Milka en Tirsa.

Josua 17

Josua 17:1-13