Josua 17:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Grond wes van die Jordaan is ook gegee vir die oorblywende families van die stam Manasse. Hulle was Abiëser, Gelek, Asriël, Sekem, Gefer en Semida. Hulle was die families van die ander manlike afstammelinge van Manasse, die seun van Josef.

Josua 17

Josua 17:1-8