Josua 17:17-18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

17. Josua het toe vir die nageslag van Josef, vir Efraim en Manasse, gesê: “Omdat julle so baie en so sterk is, sal ons met die lot vir julle meer as een deel aanwys.

18. Julle kan die beboste heuwelgebied ook kry. Maak dit skoon sodat julle daar kan woon. Die Kanaäniete het wel ysterstrydwaens en hulle is sterk. Julle is egter sterk genoeg om hulle uit te dryf.”

Josua 17