Josua 16:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Efraimiete het nie die Kanaäniete wat in Geser gewoon het, uitgedryf nie. Die Kanaäniete woon nou nog tussen die Efraimiete. Hulle word wel gedwing om vir hulle te werk.

Josua 16

Josua 16:7-10