Josua 15:38-45 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

38. Dilan, Mispe, Jokteël,

39. Lakis, Boskat, Eglon,

40. Kabbon, Lagmas, Kitlis,

41. Gederot, Bet-Dagon, Naäma en Makkeda. Dit was sestien stede met hulle dorpies rondom.

42. Libna, Eter, Asan,

43. Jiftag, Asna, Nesib,

44. Keïla, Aksib en Maresa was ook deel daarvan: nege stede met dorpies.

45. Ook nog deel van Juda se gebied was Ekron met sy dorpe en dorpies,

Josua 15