Josua 16:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die grond wat deur loting vir die nageslag van Josef uitgewys is, strek vanaf die Jordaan by Jerigo, oos van die Jerigofonteine, deur die woestyn na die berge by Bet-El.

Josua 16

Josua 16:1-8