Josua 15:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Soos die Here Josua beveel het, het hy aan Kaleb, die seun van Jefunne, ’n eie gebied toegeken tussen die mense van Juda. Hy het Kirjat-Arba, dit is Hebron, gekry, wat na een van die voorouers van die Enakiete vernoem is.

Josua 15

Josua 15:3-19