Josua 15:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die westelike grens is die kuslyn van die Middellandse See. Dit is die grense rondom die gebied van die nasate van Juda.

Josua 15

Josua 15:4-19