Josua 14:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek was 40 jaar oud toe Moses, die dienaar van die Here, my van Kades-Barnea af gestuur het om die land te gaan verken. Ek het na hom teruggekom en verslag gedoen soos ek sake gesien het.

Josua 14

Josua 14:4-10