Josua 14:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Mense uit die stam van Juda het onder leiding van Kaleb, die seun van Jefunne, ’n Kenassiet, na Josua gekom by Gilgal. Kaleb het vir Josua gesê: “Jy onthou wat die Here vir Moses, die man van God, in Kades-Barnea oor my en jou gesê het.

Josua 14

Josua 14:1-9