Josua 14:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Josef se nageslag het uit die twee stamme Manasse en Efraim bestaan. Die Leviete het nie ’n deel gekry nie, maar wel dorpe om in te woon met weidingsgebied vir hulle vee.

Josua 14

Josua 14:2-8