Josua 14:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het reeds vir die ander twee en ’n half stamme gebied oorkant die Jordaan gegee. Hy het nie vir die Leviete grond saam met die ander gegee nie.

Josua 14

Josua 14:1-12