Josua 14:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hier volg nou ’n lys van die grond wat die ander stamme in die land Kanaän gekry het. Die priester Eleasar en Josua, die seun van Nun, het saam met die stamhoofde die grond verdeel.

Josua 14

Josua 14:1-2