Josua 13:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Aan die stam Levi het Moses nie enige grond toegeken nie. Die Here, die God van Israel, was hulle erfdeel, soos Hy vir hulle beloof het.

Josua 13

Josua 13:32-33