Josua 11:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Al hierdie konings het ’n bondgenootskap gesluit. Hulle het almal by die Meromwaters bymekaargekom en reggemaak om teen Israel te gaan veg.

Josua 11

Josua 11:1-8