Josua 11:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Almal het met hulle leërs en perde en strydwaens saamgetrek vir oorlog teen Israel. Hulle was so baie soos die sandkorrels op die strand.

Josua 11

Josua 11:1-14