Jona 1:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het die Here aangeroep en gesê: “Ag, Here, moet tog nie dat ons weens hierdie man vergaan nie. Moet ons nie verantwoordelik hou vir sy dood nie. Here, U het gedoen soos U wou.”

Jona 1

Jona 1:12-17