Jona 1:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die matrose het egter nog harder geroei en die land probeer bereik. Hulle was nie suksesvol nie, want die see het net al hoe onstuimiger geword.

Jona 1

Jona 1:9-17