Johannes 9:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar hy het geantwoord: “As hy ’n sondaar is, weet ek dit nie. Een ding weet ek wel: Ek wat blind was, sien nou!”

Johannes 9

Johannes 9:23-30