Johannes 9:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Jode het die man wat blind was, vir ’n tweede keer nadergeroep en vir hom gesê: “Gee erkenning aan God; ons weet dat hierdie man ’n sondaar is.”

Johannes 9

Johannes 9:15-28