Johannes 8:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die skrifkenners en die Fariseërs bring toe ’n vrou wat op die daad van owerspel betrap is, en laat haar tussen hulle staan.

Johannes 8

Johannes 8:1-9