Johannes 8:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Teen dagbreek die volgende oggend het Jesus weer na die tempel toe gekom en die hele volk het na Hom toe gestroom. Hy het toe gaan sit en hulle onderrig.

Johannes 8

Johannes 8:1-8