Johannes 7:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Baie mense uit die skare het in Hom begin glo en gesê: “Wanneer die Messias ook al kom, sal Hy sekerlik nie méér wondertekens doen as wat hierdie man gedoen het nie.”

Johannes 7

Johannes 7:28-37