Johannes 7:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het toe pogings aangewend om Hom te arresteer, maar niemand het ’n hand op Hom gelê nie omdat sy tyd nog nie gekom het nie.

Johannes 7

Johannes 7:27-40