Johannes 6:61-63 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

61. Jesus het besef dat sy dissipels hieroor mor en Hy het vir hulle gesê: “Gee dit julle aanstoot?

62. Wat dan as julle vir My, die Seun van die Mens, sien opvaar na waar Ek vroeër was?

63. Dit is die Gees wat lewend maak; die liggaam baat jou niks. Die woorde wat Ek aan julle gerig het, is Gees en lewe.

Johannes 6