Johannes 7:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierna het Jesus in Galilea rondbeweeg. Hy wou nie in Judea rondgaan nie omdat die Jode Hom daar gesoek het om Hom dood te maak.

Johannes 7

Johannes 7:1-10