Johannes 21:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die lieflingdissipel sê toe vir Petrus: “Dit is die Here!” Toe Simon Petrus hoor dat dit die Here is, het hy sy klere aangetrek, want hy was halfpad kaal, en hy het in die water gespring.

Johannes 21

Johannes 21:1-11