Johannes 21:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy sê toe vir hulle: “Gooi die net aan die regterkant van die boot uit en julle sal vis kry.” Hulle het die net toe uitgegooi, en kon dit nie weer intrek nie as gevolg van die groot hoeveelheid vis.

Johannes 21

Johannes 21:1-13