Johannes 19:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Jode het hom geantwoord: “Ons beskik oor ’n wet en daarvolgens moet hy sterf omdat hy homself as die Seun van God voorgehou het.”

Johannes 19

Johannes 19:1-12