Johannes 19:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die priesterhoofde en die wagte Hom sien, het hulle nog harder geskree: “Kruisig hom! Kruisig hom!”“Neem júlle hom en kruisig hom, want ek vind geen skuld in hom nie,” sê Pilatus daarop aan hulle.

Johannes 19

Johannes 19:2-7