Hulle het toe vir mekaar gesê: “Moenie dit skeur nie, laat ons liewer daaroor loot en só bepaal wie s’n dit sal wees.” Dit is gedoen sodat die Skrif vervul kan word:“Hulle het my bo-klere onder mekaar verdeelen oor my onderkleed het hulle die lot gewerp.”Tot sover dan wat die soldate gedoen het.