Johannes 19:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die soldate het, toe hulle Jesus gekruisig het, sy bo-klere geneem en daarvan vier dele gemaak, vir elke soldaat ’n deel. Hulle het ook die drarok geneem. Dit was ’n naatlose kleed, van bo tot onder aaneen geweef.

Johannes 19

Johannes 19:22-27