Die priesterhoofde van die Jode het toe vir Pilatus gesê: “Moenie skryf: ‘Die Koning van die Jode’ nie, maar dat Hy gesê het: ‘Ek is die Koning van die Jode.’”