Johannes 19:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Baie van die Jode het hierdie kennisgewing gelees omdat die plek waar Jesus gekruisig is, naby die stad geleë was. Die kennisgewing was in Aramees, Latyn en Grieks.

Johannes 19

Johannes 19:15-24