Johannes 19:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het hom geantwoord: “U sou geen bevoegdheid oor My hê as dit nie van Bo aan u gegee was nie. Daarom het hy wat My aan u uitgelewer het, nog groter skuld.”

Johannes 19

Johannes 19:4-12