Johannes 19:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarop reageer Pilatus toe: “Praat jy nie met my nie? Weet jy nie dat ek die bevoegdheid het om jou vry te laat, en ook die bevoegdheid om jou te laat kruisig nie?”

Johannes 19

Johannes 19:9-19