Johannes 17:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

want die woorde wat U My gegee het, het Ek net so aan hulle oorgedra. Hulle het dit aanvaar en besef dat Ek regtig van U af gekom het en hulle het vas geglo dat U My gestuur het.

Johannes 17

Johannes 17:1-10