29. Sy dissipels sê toe: “Kyk, nou praat U openlik, en U doen dit sonder enige beeldspraak.
30. Ons besef ook nou dat U alles weet en niemand hoef U verder uit te vra nie. Daardeur is ons oortuig dat U van God af gekom het.”
31. Jesus het hulle geantwoord: “Glo julle nou?