Johannes 17:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het hierdie dinge gesê, en toe sy oë hemelwaarts gerig en gesê: “Vader, die uur het aangebreek. Verheerlik u Seun sodat die Seun U kan verheerlik.

Johannes 17

Johannes 17:1-5