Johannes 16:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En op daardie dag sal julle My niks meer uitvra nie. Ek verseker julle, wat julle ook al van die Vader vra in my Naam, sal Hy aan julle gee.

Johannes 16

Johannes 16:14-30