Johannes 16:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle ondervind ook nou hartseer. As Ek julle egter weer sien, sal julle harte oorloop van blydskap, en niemand sal dié blydskap weer van julle af wegneem nie.

Johannes 16

Johannes 16:15-29