Johannes 14:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. “Moenie ontsteld wees nie. Hou net aan om op God te vertrou en hou ook aan om op My te vertrou.

2. In die huis van my Vader is daar baie kamers. As dit nie só was nie, sou Ek dit aan julle gesê het. Ek gaan soontoe om vir julle plek gereed te maak.

Johannes 14